Libros importados con hasta 50% OFF + Envío Gratis a todo USA  Ver más

menu

0
  • argentina
  • chile
  • colombia
  • españa
  • méxico
  • perú
  • estados unidos
  • internacional
portada Die Bondgenote van die Mensdom Boek Een (The Allies of Humanity, Book One - Afrikaans): 'n Dringende Boodskap Oor Die Buiteaardse Teenwoordigheid In D (in Africanos)
Type
Physical Book
Language
Africanos
Pages
202
Format
Paperback
Dimensions
22.9 x 15.2 x 1.2 cm
Weight
0.30 kg.
ISBN13
9781942293613

Die Bondgenote van die Mensdom Boek Een (The Allies of Humanity, Book One - Afrikaans): 'n Dringende Boodskap Oor Die Buiteaardse Teenwoordigheid In D (in Africanos)

Vian Summers, Marshall ; Mitchell, Darlene (Author) · New Knowledge Library · Paperback

Die Bondgenote van die Mensdom Boek Een (The Allies of Humanity, Book One - Afrikaans): 'n Dringende Boodskap Oor Die Buiteaardse Teenwoordigheid In D (in Africanos) - Vian Summers, Marshall ; Mitchell, Darlene

Physical Book

$ 11.96

$ 14.95

You save: $ 2.99

20% discount
  • Condition: New
It will be shipped from our warehouse between Monday, June 10 and Tuesday, June 11.
You will receive it anywhere in United States between 1 and 3 business days after shipment.

Synopsis "Die Bondgenote van die Mensdom Boek Een (The Allies of Humanity, Book One - Afrikaans): 'n Dringende Boodskap Oor Die Buiteaardse Teenwoordigheid In D (in Africanos)"

Meer as twintig jaar gelede 'n groep individue van verskeie verskillende wêrelde het by 'n diskrete lokasie in ons sonnestelsel vergader vir die doel van die buiteaardse ingryping wat in ons wêreld gebeur te waarneem. Van hulle verborge uitsigpunt, was hulle in staat om die identiteit, organisasie en voorneme van diegene wat ons wêreld besoek te bepaal en te besoekers se bedrywighede to monitor. Hierdie groep waarnemers noem hulleself die "Bondgenote van die Mensdom".Die Bondgenote van die Mensdom Briefings opvoer 'n verassende nuwe openbaring oor die verborge buiteaardse Ingryping en hoe dit voordeel van menslike konflik, godsdienstige stryd en omgewings instorting neem om 'n verdeelde mensefamilie verder te skei en beheer. Die aankoms van ingrypende kragte van buite ons wêreld op 'n tyd van onvoorafgaande verandering verteenwoordig die grootste gebeurtenis in die mensegeskiedenis en die grootste uitdaging aan die mensdom se oorlewing en vryheid.Hierdie grondbrekende kommunikering van ons bondgenote in die Heelal, wat nou wêreldwyd sirkuleer, opvoer 'n diepgaande roeping vir die mensdom se sterkte en eenheid, en ons opkoming as 'n vrye ras in 'n Groter Gemeenskap van intelligente lewe.Die vier volumes van die Bondgenote van die Mensdom Briefings openbaar die groot draaipunt wat die mensdom voorlê in sy ontmoeting met intelligente lewe in die Heelal en die behoefte vir die mensdom om sy eie Reëls van Inwikkeling en Etiek van Kontak te stig betreffend almal wat mag probeer om met hierdie wêreld in te wikkel beide nou en in die toekoms.

Customers reviews

More customer reviews
  • 0% (0)
  • 0% (0)
  • 0% (0)
  • 0% (0)
  • 0% (0)

Frequently Asked Questions about the Book

All books in our catalog are Original.
The book is written in Africanos .
The binding of this edition is Paperback.

Questions and Answers about the Book

Do you have a question about the book? Login to be able to add your own question.

Opinions about Bookdelivery

More customer reviews