Libros bestsellers hasta 50% dcto  Ver más

menu

0
  • argentina
  • chile
  • colombia
  • españa
  • méxico
  • perú
  • estados unidos
  • internacional
portada Pêrels vir die Ewige Lewe: Studiegids wat jou lei op die Ewige Weg (in Africanos)
Type
Physical Book
Publisher
Language
Africanos
Pages
176
Format
Paperback
Dimensions
22.9 x 15.2 x 1.0 cm
Weight
0.24 kg.
ISBN13
9781956876697

Pêrels vir die Ewige Lewe: Studiegids wat jou lei op die Ewige Weg (in Africanos)

Sharon E. de Jager (Author) · Workbook Press · Paperback

Pêrels vir die Ewige Lewe: Studiegids wat jou lei op die Ewige Weg (in Africanos) - de Jager, Sharon E.

Physical Book

$ 9.99

  • Condition: New
It will be shipped from our warehouse between Thursday, May 23 and Friday, May 24.
You will receive it anywhere in United States between 1 and 3 business days after shipment.

Synopsis "Pêrels vir die Ewige Lewe: Studiegids wat jou lei op die Ewige Weg (in Africanos)"

Die kernboodskap van die boek word weerspieël in dié Skrifgedeelte: - "Moenie vir julle skatte bymekaar maak op die aarde, waar mot en roes verniel en waar diewe inbreek en steel nie; maar maak vir julle skatte bymekaar in die hemel, waar geen mot of roes verniel nie en waar diewe nie inbreek en steel nie; want waar julle skat is, daar sal julle hart ook wees." Mattheus 6:19-21. Sharon deel haar geestelike pêrels sodat jy ook jou skatte in hemelse plekke kan vermeerder, maar alles begin by die hemelse afspraak met Jesus, waarop net jy persoonlik 'n RSVP kan gee: - Jesus sê vir jou: "Kyk, Ek staan by die deur en Ek klop. As iemand My stem hoor en die deur oopmaak, sal Ek ingaan na hom toe en saam met hom maaltyd hou en hy met My." Die grootste uitnodiging van alle tye, volg wanneer Jesus jou nooi om by Hom goud, wit klere en oogsalf te koop. As Jesus dan die heelal se rykdomme besit - waarmee koop ek by Hom? Kom ontdek hierdie geestelike lewenswaarhede en stap tree vir tree die ewige weg van liefde, genade en heiligmaking, terwyl jy jou geestelike pêrels versamel. Ontdek ook die dieper betekenis van die Evangelie van Jesus Christus en die Koninkryk van die Hemele.

Customers reviews

More customer reviews
  • 0% (0)
  • 0% (0)
  • 0% (0)
  • 0% (0)
  • 0% (0)

Frequently Asked Questions about the Book

All books in our catalog are Original.
The book is written in Africanos .
The binding of this edition is Paperback.

Questions and Answers about the Book

Do you have a question about the book? Login to be able to add your own question.

Opinions about Bookdelivery

More customer reviews